1 reviews | Active since Jan 2019
A housewife bakery
Was nog nooit so ontevrede wat kos aanbetref nie. Ek het vir "a housewife bakery" die geleentheid gegee om vir my baba tee te cater vir platters, 6 sout en 4 soet. Met n totale bedrag van R2880. 00 ➕ R60. 00 vir aflewering. Eerstens het die mense van my ooievaar gekla oor die koeksusters!!!! Sommiges was KLIP HARD, en die ander was nou weer mooi bruin buite maar ROU aan die binne kant!!!! Dan kom ons by die sogenoemde ""room horinkies" al wat insig was, was die lee horinkies, geen room!!!!! Dan kom ons by die caramel tert doppies, wat net die bodem bedek. Ek het betaal vir goeie diens maar dis beslis nie wat ek gekry het nie!!!!! Dan los dit my by die sout platter, darm nie so baie slegte kommentaar nie, maar daar was HONDE of KAT hare tussen die kos!!!!!! Weereens is dit nie waarde vir geld nie!!!!!!!!!!! Mense het na die tyd vir my gese van die hare maar ek wou dit nie glo nie, tot ek dit self gesien het!!!!! Op die gevulde eier en vetkoek & mince!!!!!!!!! Ek sal in my lewe nooit weer "a housewife bakery" ondersteun of vir ander mense aanbeveel nie!!!!!
