NH
Natasha H

1 reviews | Active since Jun 2016

08 Jun 2016, 14:53

Ombeskofste persoon ooit vir wie mens kan werk!

<p>Ek het by die persoon gewerk vir n maand. Die man is die ombeskofste persoon ooit het geen respek vir sy werks mense nie vloek en skel elke dag n mens al het hy/sy eers niks verkeerd gedoen nie hy dink hy weet alles. Dink di son skyn uit sy gat uit. Ek waarsku net mense moet nie vir hom gaan werk nie</p>

0
Replies (0)