SM
Sarel M

1 reviews | Active since Sept 2022

22 Sept 2022, 14:45

Die beste diens ooit, met Sarel se TV

Die diens is uitstekend, Die dame wat my ges***el het rakend my TV was baie vriendelik en behulpsaam. Voor ek my oe kon uitvee het hulle my stukkende TV kom haal en sommer klaar my nuwe TV by my kom aflaai in dieselfde draai. Ek het nie eers 'n kans gehad om na die TV te kan verlang nie.

0
Replies (1)
3Thirty Replacements
3Thirty Replacements's reply22 Sept 2022, 14:50
Official
Hi Sarel, 

thank you so much for your kind words , 

always a pleasure 

regards 
Management