jT
jorika T

1 reviews | Active since Apr 2018

30 Dec 2022, 09:17

Soek antwoorde 3Sixty Life

My polis het destyds by htg lewens begin. Ek betaal al vir die afgelope amper 15 jaar daar aan. Te laat gesien van die kurators wat aangestel is. Geen kennisgewing aan kliënte. Debietorder word nog steeds ag getrek wat ek voel verkeerd' is. Eat staan ons as kliënte te doen want GEEN terug voer word gekry nie. Epos op epos en geen terugvoer.

Antwoorde asb wat staan ons te doen. Verloor jare se gelde? Laat weet sodat n mens weet waar om voorsiening te maak.

0
Replies (0)