ES
Emsie S

1 reviews | Active since Apr 2013

03 May 2016, 08:45

STEEDS GEEN TERUGBETALING ONTVANG NIE

Verwys na verslae gepost op 15 April en 21 April. Vandag is 3 Mei en STEEDS GEEN terug betaling ontvang nie. Datum van beloofde betalings was 8 April, 15 April, 20 April en toe het kommunikasie opgehou! Paul en Nadia het op gevolg en sou terugkom na my toe. LEE beloftes. Hul antwoord nie hul eposse nie, telefoon oproepe word afgesny sodra hulle hoor dit is jy. En ja, soos jul kan sien, andwoord Andy nou nie meer eers op Helo Pieter.com kliente nie!

0
Replies (0)