1 reviews | Active since Apr 2013
LEE BELOFTES
Ek verwys na complaint gelodge op 14 April 2016. Waarop Andy gehantwoord het dat hul reeds met my gepraat het oor die terugbetaling. Ek het ook 'n epos van hom ontvang wat lees soos volg:

From: andy [Email Removed]
Sent: 15 April 2016 01:07 PM
dis reg die 20ate April.

Gisteroggend 20 April het ek hom gebel om te bevestig dat geld wel inbetaal sal wees, waarop kort en onbeskof geantwoord het \...teen 3 of 4 uur..\" Ek het verskeie sms gestuur om te vra dat hy moet bevestig en soos verwag is daar GEEN inbetaling gedoen nie! Daar word op geen epos of sms gereageer nie

Dit nadat ek hierdie mense, Nadia, Gaby, Paul en Andy duidelik my panarie vertel het en die posie waarin ek is verduidelik het!

SWAKSTE DIENS OOIT EN DIE LEEGSTE BELOFTES. Hoe leeg hul saam met hul gewete?"