1 reviews | Active since Apr 2013
My transaksie is gestop in Februarie waar ek in 'n epos bevestiging ontvang het dat my refund op 8 April in my bank rekening terugbetaal sal wees. Op 30 Maart het ek weereens 'n epos gestuur om hierdie transaksie te bevestig en dit was bevestig.<br> Op 8 April is daar GEEN refund geld in my bank rekening nie. En dit is waar my nagmerrie begin. Na verskeie eposse (6); VELE oproepe, sms'e (8); whatsups boodskappe waar ek net geignoreer word; is ek Maandag die 11de ingelig dat die geld \teen die einde van die week uitbetaal sal word\". Ek prober al die hele week om bevestiging te kry presies WANNEER \"einde van die week\" is, want die 8ste April was nie die 8ste April nie.<br> Is ek vanoggend uit eindelik ingelig dat daar eers volgende week Woensdag die 20ste betaling gedoen sal word. <br> Ek het beloftes gemaak aan ander vir betaling die 8ste en nie 12 dae later nie. Hoe kan ek glo dat dit wel nou die 20ste sal wees? En of die refund ooit gedoen gaan word? Gaan ek rente kry op die geld vir die 12dae laat betaal?"
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.