ES
Emsie S
1 reviews | Active since Apr 2013
12 May 2016, 08:20
BEDROG SPUL
<p>Verwys na postings in April. Dit is vandag 12 Mei en steeds is daar geen uitbetaling aan my gemaak nie.</p> <p>Nie Andy C Anderson of Paul Zietsman kom terug na mens toe nie.</p> <p>En nou antwoord hul ook nie telefoon oproepe nie, nie eposse nie en ook nie sms nie.</p> <p> </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)