YOU ARE ONE IN A MILLION
<p>Goeie more, ek wil net vir julle vertel watse goeie diens ek van Wayne Powell gekry het.</p> <p>Wayne het op 'n baie vriendelike wyse vir my op 'n flinke manier uitgevind waar die probleem is en dadelik met my man in verbinding getree terwyl ek op die ander kant van die foon aangehou het. Ek is baie beindruk met julle veral met WAYNE, THE ONE BUT ONLY FROM BENONI.</p>
Dankie dat u die tyd afgestaan het om u ondervinding met Wayne te deel.
Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy.
Hy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente en ons wil ook graag u verwelkom by die 1Life familie.
Baie dankie vir u kompliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Wayne.
Die Uwe
Resolusies Span.