1 reviews | Active since Jul 2016
Uitstekende diens deur Leverte Malan
<p>Baie goeie diens en raad ontvang en het my lewe siening verander vir my en my gesin!</p>
Dankie dat u die tyd afgestaan het om u ondervinding met Leverte te deel.
Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy en hy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente.
Ons wil ook graag u verwelkom by die 1Life familie.
Baie dankie vir u compliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Leverte.
Die Uwe
Resolusies Span.