RJ
Roshnic J

1 reviews | Active since Nov 2016

29 Nov 2016, 20:07

Uitstekende diens...

<p>Cameron roberts wil baie dankie se die feit dat jy verskil gemak in my lewe en my kind se lewe,die diens was wonderlik en baie vriendelik geseende kersfees ...</p>

0
Replies (1)
1Life
1Life's reply30 Nov 2016, 11:21
Official

Dankie dat u die tyd afgestaan het om u ondervinding met Cameron te deel.

Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy en hy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente.

Ons wil ook graag u verwelkom by die 1Life familie.

Baie dankie vir u compliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Cameron.

Die Uwe

Resolusies Span.