AT
Adele T
1 reviews | Active since Aug 2014
12 Feb 2016, 09:07
Uitstekende Diens
Ek het vanoggend inges***el om op te volg rakende 'n navraag wat ek ingestuur het. Wayne Powell het die foon geantwoord. Hy was baie vriendelike en het my deeglik gehelp met dit wat ek wou weet. Behalwe dat hy goed is in sy werk, was hy ook baie grapperig en het my op my gemak laat voel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)1Life's replyOfficial
12 Feb 2016, 15:30Hello Athom,
Dankie dat u die tyd afgestaan het om u ondervinding met Wayne te deel.
Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy.
Hy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente.
Baie dankie vir u compliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Wayne.
Vriendelike groete,
Resolusies Span.

1Life's reply12 Feb 2016, 15:30
Official
Hello Athom,