1 reviews | Active since Oct 2016

13 Oct 2016, 08:37

Uitstekend!

<p>Baie goeie diens. Baie dankie Wayne Powell!!!</p>

0
Replies (1)
1Life
1Life's reply13 Oct 2016, 12:42
Official

Dankie dat u die tyd afgestaan het om u ondervinding met Wayne te deel.

Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy en hy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente.

Ons wil ook graag u verwelkom by die 1Life familie.

Baie dankie vir u compliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Wayne.

Die Uwe

Resolusies Span.

Best regards,