mA
matthews A

1 reviews | Active since Apr 2016

30 Apr 2016, 20:21

Uitstekend...

Danki cameron roberts vir uitstekende energie ,kommunikasie en vir jo uitstekende diens...

0
Replies (1)
1Life
1Life's reply03 May 2016, 14:33
Official

Dankie dat u die tyd afgestaan het om u ondervinding met Cameron te deel.

Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy en hy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente.

Ons wil ook graag u verwelkom by die 1Life familie.

Baie dankie vir u compliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Cameron

Die Uwe 

Resolusies Span.

Best regards,