1 reviews | Active since Aug 2016
<p>Cameron ek will baie dankie se vir al jou moeite en di feit dat j verskil in ek my familie se lewe kon bydra baie danki dit beteken rerig baie.</p>
Dankie dat u die tyd afgestaan het om u ondervinding met Cameron te deel.
Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy en hy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente en ons wil ook graag u verwelkom by die 1Life familie.
Baie dankie vir u kompliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Cameron.
Die Uwe
Resolusies Span.
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.