1 reviews | Active since Oct 2015
Ek het in ges***el, om te hoor of ek gedek is vir ongeskikheid en daar is mooi en duidelik aan my verduidelik dat ek nie gedek is nie. Behalwe as ek 'n erenstige siekte het en net 'n jaar oor het om te leef. In my taal is ek puik bedien en ek verstaan soveel meer omtrent my polis. <br> <br> Baie dankie Wayne
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.