ZV
Zelda V

1 reviews | Active since Nov 2016

30 Nov 2016, 20:16

Kliente diens...

<p>Cameron Roberts baie dankie vir jou vriendelikheid en goeie diens wat jy gelewer dit </p> <p> </p>

0
Replies (1)
1Life
1Life's reply01 Dec 2016, 08:42
Official

Dankie dat u die tyd afgestaan het om u ondervinding met Cameron te deel.

Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy en hy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente.

Ons wil ook graag u verwelkom by die 1Life familie.

Baie dankie vir u compliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Cameron.

Die Uwe

Resolusies Span.

Best regards,