1 reviews | Active since Jul 2016
Great service
<p>Melolene Booysen van Solidariteit het aan my lewensversekering oor die foon verkoop. Sy was baie vriendelik en het als mooi verduidelik. Dit was ook vir my lekker om met haar oor die foon te praat. Ek wens alle telebemarkers is so vriendelik en profesioneel soos sy.</p>
Dankie dat u die tyd afgestaan het om u ondervinding met Melolene te deel.
Sy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy en sy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente.
Ons wil ook graag u verwelkom by die 1Life familie.
Baie dankie vir u compliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Melolene .
Die Uwe
Resolusies Span.