1 reviews | Active since Aug 2016
Goeie diens
<p>Liverte Malan het my gehelp met n lewensversekering pakket. hy het my briljant bygestaan en alle vra goed beantwoord en verduidelik waar nodig.</p> <p>Baie dankie vir jou puik diens</p>
Dankie dat U die tyd afgestaan het om U ondervinding met Lerverte te deel.
Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy, hy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente en ons wil ook graag U verwelkom by die 1Life familie.
Baie dankie vir U kompliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Leverte.
Die Uwe
Resolusies Span.