AE
Amelia E

1 reviews | Active since Apr 2019

17 Apr 2019, 07:13

Excellent service

Ek het baie goeie diens gekry van Corne van Zyl. Hy is baie vriendelik en behulpsaam gewees en het onmiddelike terugvoering gegee. Hy doen die moeite om die kliente te help en ek sal hom aanbeveel vir enige iemand. Hy is 'n ware aanwins vir die besigheid.

0
Replies (1)
1Life
1Life's reply17 Apr 2019, 09:00
Official
Thank you for taking your time to compliment  Corne on the good service he provided to you. 

Your compliment will be shared with Corne and the rest of the 1Life team. 

Kind regards 

Resolutions team