1 reviews | Active since Nov 2016
Dankie dat jy my geleer het
<p>Baie dankie Leverte Malan dat jy gemaak het dat ek die polis uitneem by julle ek verstaan dit nou baie beter.</p>
Dankie dat u die tyd afgestaan het om u ondervinding met Levert te deel.
Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy en hy probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente.
Ons wil ook graag u verwelkom by die 1Life familie.
Baie dankie vir u compliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Levert.
Die Uwe
Resolusies Span.