1 reviews | Active since Jul 2016
Baie goeie diens
<p>Laeverde Malan</p> <p> </p> <p>Het baie goee diens gegee dus asof hy vandag na my gestuur is en my goed gehelp.</p>
Dankie dat U die tyd afgestaan het om u ondervinding met Leverte te deel.
Hy is baie hardwerkend en verstaan dat kliente dienste baie belangrik is vir die maatskapy en probeer altyd om uitstekende diens te lewer aan al ons kliente.
Ons wil ook graag U verwelkom by die 1Life familie.
Baie dankie vir U kompliment. Ons sal dit deel met die res van die 1Life span en ook met Leverte
Die Uwe
Resolusies Span.