1 reviews | Active since Aug 2018
1life not what they seem to be.
Ek het al vir jare n polis by 1life. In April is ek gediagnoseer met n kroniese siekte. Ek het dit aan hulle bekend gemaak. Nou kwalifiseer ek nie vir sekere goed meer nie my premie gaan op. Ek het gevra dat my polis in daai geval gestop en ek eis al my premies terug. Maar nou kry ek geen terug voering van hul nie hul bel my in werks ure nadat ek verskeie kere gese het hul moet my in my etens tyd of na werk s***el. Ek stuur nou omtrent elke dag vir hul n epos maar kry net automatiese replies.
Thank you for bringing this matter to our attention.
We are currently investigating this matter and feedback will be provided to you shortly.
For any more queries regarding this, please contact our Resolutions Department on ***.
Kind regards
Resolutions Team