PD
Pieter D
1 reviews | Active since Mar 2024
22 Mar 2024, 07:40
Meubelvervoer wat jy kan vertrou
Dankie dat julle my gevra het vir hierdie review. Wil net se julle het ons meubels Baie goed behandel.maar ook 30 min laat .En ook my Vrou se Baie Dankie vir Clinton wat ons gehulp het van dag nommer 1 af van ons besluit het om te trek. Ons het af Jeffrey's Baai, oos kaap toe getrek van Monument park, pretoria, John die drywer en hom manne is uitstekend met hulle werk, maar goed gaan daar en hoop hulle nog baie jarre voorspoedig sal wees. Dankie van oom Piet en Ouna af.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)