JV
Jaco V

1 reviews | Active since Aug 2024

14 Aug 2024, 07:01

Die Maatskappy wat my deliveries doen

Hierdie Maatskappy doen al my deliveries in Suid Afrika,so het nooit probleme met hierdie plek nie,hulle het baie lorries wat jou kan hulp in elke Province,ons gee hulle 2 tot 4 deliveries n dag,hoe aan wat julle doen,want my kliente is baie gelukkig met julle dienste .

0
Replies (0)