Hello

book peter | home

 Standard Bank Complaint

SUPPLIER

Standard Bank

INDUSTRY Banking
BRANCH / AREA fochville COUNTRY South Africa
TIME / DATE 15:50 Wed 8 Feb PERSON RESPONSIBLE
CUSTOMER Vicp View all reports by user
PROBLEM

The atm

Post this report to your Facebook page
Post this report to your Twitter page
INCIDENT Wed 8 Feb
HEADLINE

Atm

Goeie dag
Dit is alweer ek. Vicus Potgieter ek staan op die oomblik in Fochville. Ek het weereens probeer geld trek en vir die hoeveelste keer in 1 maand is my kaart gesluk. Fochville het nie n Standard Bank nie so ek kan nie my kaart terug kry nie. Ek moet geld trek om petrol in te gooi om terug te kan kom by die huis. Ek het die bank gebel en gevra vir hulp en hulle het gese hulle sal kyk wat hulle kan doen. Dit is nie goed genoeg nie. Ek het n vrou wat siek is by die huis en twee kinders. Vandat ek die cheque rekening by hulle het, het ek meer probleme as ooit. As die masjien nie my kaart sluk nie, kan ek nie geld trek nie of hulle kansselleer net die onttrekking. Ek moet vanaand nog by die huis kom om vir my vrou medisyne te vat, maar kan nie petrol ingooi of medisyne kry nie, want die atm het weereens my kaart gesluk. Kan enigiemand my asb net help!!!
SUPPLIER'S RESPONSE Standard Bank Time and Date 10:23:51 | Thu 9 Feb 12
Hello Vicp,


Thank you for bringing the matter to our attention.

Kindly be advised that the matter is under investigation and we will revert back to you shortly.

Kind regards

Consultant: Sophy Masela
Complaint Resolution Centre: Service Recovery Unit
Tel: (011) 299 4192
Fax: (011) 636 8860

Relevant content (Last 5 The atm Problems)

No reports have been found that match your search criteria.

Afrihost
Copyright 2010 Hellopeter.com. All rights reserved.  Proudly hosted by Afrihost.com - Personal Web Hosting & Domain Registration