SABC Complaint
SABC |
Entertainment | ||
| BRANCH / AREA | Johannesburg | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 14:21 Sat 14 Jan | PERSON RESPONSIBLE | Bestuurder |
| CUSTOMER | SmithF | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Billing / Accounts |
|
|
| INCIDENT | Sat 14 Jan | ||
| HEADLINE | KANSELASIE VAN TV LISENSIE |
||
|
Ek het n TV lisensie staat gekry vir periode 1/10/10 tot 30/9/11 wat ek betaal het op 22 Oktober 2010. Na my skeisaak in Maart 2011 het verskeie eposse gestuur om my TV Lisensie te kanseleer nadat ek my besittings moes verkoop het asook my huis. SABC het my n vorm gestuur 15 Julie 2011 wat ek moes voltooi en terug suur wat ek gedoen het op 1 September 2011. My staat wys geen agterstallige gelde nie en bewys dat die vorige lisensie betaal was. SABC het my nou oorgegee aan hul prokureurs en by navrae op 14 Januarie 2012 se hul ek is agterstallig met meer as R300 maar hul stelsel is af en kan nie meer inligting verskaf nie. die verwysing nommer 125827170. dis onaanvaarbaar en stel my krediet rekord in a swak lig. kan u dalk help om die saak reg te stel asb. |
|||
Relevant content (Last 5 Billing / Accounts Problems)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|




