Pick 'n Pay Compliment
Pick 'n Pay |
Retail | ||
| BRANCH / AREA | Montana | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 06:52 Tue 7 Feb | PERSON RESPONSIBLE | Werner |
| CUSTOMER | nallers | View all reports by user |
|
| NATURE | Going the Extra Mile |
|
|
| INCIDENT | Tue 7 Feb | ||
| HEADLINE | He put a smile on my face again |
||
|
Hi, Graag wil ek net vir Werner (het ongelukkig nie sy van nie) van Montana Pick n Pay (een van die bestuurders daar) baie dankie se vir jou hulp. Dit was oor daardie collect a sticker promosie wat Pick a Pay gehad het so hele rukkie terug, waar jy jou stickers kon inruil vir potte en panne. Hulle het nie meer voorraad gehad van die panne nie omdat die promosie al lankal verby was. Werner het die extra myl geloop en met baie moeite en rond bel, het hy vir my voorraad gekry. Baie dankie , dis 'n riem onder die hart om te sien dat daar nog mense is wat regtig bereid is om te help en die klient gelukkig te hou - al verg dit wat. Groete Nico |
|||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Pick 'n Pay | Time and Date | 08:51:52 | Wed 8 Feb 12 |
|
Hello nallers, Ons waardeer die terugvoer en wens jou voortaan vele gelukkige besoeke aan ons winkels. Skakel my gerus indien daar enigiets is wat ek of ons kan doen om vir jou 'n aangename inkoopbelewenis by Pick n Pay te besorg. Ons waardeer jou as klant van Pick n Pay en ons is daartoe verbind om ons diesvlakke voortdurend te verbeter Met vriedelike groete Mmapula Sebati msebati@pnp.co.za Klantesorg Pick n Pay Klantebetrekkings verwysingsnommer 8000383082. |
|||
Relevant content (Last 5 Compliments)
|
|
|||
|
|
07:56:53 Fri 25 May 12
|
||
|
|
|||
|
|
|||
|
|



