Pampers Complaint
Pampers |
Consumables | ||
| BRANCH / AREA | woodlands mall | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 12:29 Tue 17 Jan | PERSON RESPONSIBLE | Natasha Britz |
| CUSTOMER | TashaBB | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Swak kwaliteit |
|
|
| INCIDENT | Tue 17 Jan | ||
| HEADLINE | Swak Kwaliteit |
||
| Ek het twee kinders en ek gebruik nog altyd net Pampers. My jongste is nou 22maande en die laaste paar pakke doeke wat ek koop is foutief. Die voorste regter kant se ''oortjie'' is nie daar nie so jy kan hom nie omvou en vasmaak nie en die gevolg is dan kom die doek naderhand los. Doeke is duur en ek verwag beter | |||
Relevant content (Last 5 Swak kwaliteit Problems)
No reports have been found that match your search criteria.


