Hello

book peter | home

 Outsurance Conversion

SUPPLIER

Outsurance

INDUSTRY Insurance
BRANCH / AREA all COUNTRY South Africa
TIME / DATE 11:04 Mon 16 Jan PERSON RESPONSIBLE all
CUSTOMER amalia View all reports by user
15 
PROBLEM

Repairs / Servicing

Post this report to your Facebook page
Post this report to your Twitter page
INCIDENT Mon 16 Jan
HEADLINE

swak diens

Weereens het ek probleme met outsurance. Ek weet nie eers meer hoe om dit te hanteer nie. Ons het 'n uitstaande eis by hulle en moet se hulle georganiseerdheid bestaan nie. Ons bakkie is nog nie ingestuur na die paneelkloppers toe nie, en skielik word die vorige kwotasie wat ek ontvang het verhoog met R3000-00. Hulle rede vir die verskil is dat toe die bakkie 'gestrip' is, is daar meer fout as wat hulle gedink het. Nou vra ek jou, hoe kon die bakkie 'gestrip' gewees het as hy nog nie in is na die paneelkloppers toe nie??? Miskien sal outsurance 'n goeie rede he vir die ongeorganiseerdheid van hulle.....
SUPPLIER'S RESPONSE Outsurance Time and Date 15:16:41 | Mon 16 Jan 12
Hello amalia,

Ons vra onverskoning vir die manier waarop ons u eis gehanteer het.

Die diens wat u ontvang het was nie op standaard nie.

Baie dankie dat u ons oproep geneem het en soos belowe, sal ons u proses so gou as moontlik finaliseer.

Soos bespreek het ons u eis na ons bestuurder in die Eise departement gestuur, wat u wel gekontak het.

Ons sal binnekort vir u verdere terugvoering gee.

Groete
Johnny


CUSTOMER'S FEEDBACK amalia Time and Date 08:41:41 | Thu 19 Jan 12
Quite Impressed: Soos voorheen hanteer hulle die saak goed en sorteer dit uit, maar ek moet se dat ek net goeie diens kry wanneer ek kla.  Daar moet net meer aandag daaraan gegee word.

Relevant content (Last 5 Repairs / Servicing Problems)

Afrihost
Copyright 2010 Hellopeter.com. All rights reserved.  Proudly hosted by Afrihost.com - Personal Web Hosting & Domain Registration