Nokia Complaint
Nokia |
Telecommunications | ||
| BRANCH / AREA | Worcester | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 10:58 Tue 20 Dec | PERSON RESPONSIBLE | |
| CUSTOMER | Melaniek | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Repairs / Servicing |
|
|
| INCIDENT | Tue 20 Dec | ||
| HEADLINE | Nokia E52 Contract Phone faulty after 4 repairs |
||
|
Met opgradering van my kontrak kry ek vir my 'n Nokia E52 in Dec 2009. Na 'n jaar se gebruik, Januarie 2011 begin foon probleme gee. Dit skakel sommer net af vanself. My foon word in 'n periode van 8 maande 3 keer teruggestuur vir dieselfde probleem. In September 2011 nadat ek met Johan Straiss gepraat het in Kaapstad, beveel hy aan dat die foon weer ingestuur moet word. Dis nou al die 4de keer. Met ontvangs het die foon nie eens vir 3 dae reg gewerk nie en weer begin sit dit net vanself af. In my lewe het ek nog nie sulke swak, patetiese diens ervaar nie. Nashua Mobile waar ek my kontrak uitgeneem het, is ook nie veel van hulp nie. Toe ek my kontrak uitgeneem het is ek veronderstel om 'n foon by te kry. Die foon het ek nou net vir 'n jaar tydperk nut van gehad, Ek moes klaar kom met 'n "ou" foon om darem nut van my kontrak te kry. My volgende stap is om na die "consumer raad" te gaan, want my selfoon was deel van my kontrak wat ek uitgeneem het. Op die ou end het ek net geloose. |
|||
Relevant content (Last 5 Repairs / Servicing Problems)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|




