Hello

book peter | home

 Neotel Complaint

SUPPLIER

Neotel

INDUSTRY Telecommunications
BRANCH / AREA N1 City COUNTRY South Africa
TIME / DATE 16:13 Wed 1 Feb PERSON RESPONSIBLE
CUSTOMER hennieprins View all reports by user
PROBLEM

Repairs / Servicing

Post this report to your Facebook page
Post this report to your Twitter page
INCIDENT Wed 1 Feb
HEADLINE

Foon onder waarborg, geen voorraad om te vervang

Ek het vandag my Neotel foon ingeneem na die N1 Winkelsentrum se tak van Neotel. Die foon het gebreek en aangesien die foon onder waarborg is, die kontrak is nog nie eers n jaar oud, het ek dit teruggeneem.
Die persoon wat my te woord gestaan het, het gese hy weet dat die betrokke model foon moeilikheid gee, maar dat die foon getaak is, dat hul geen voorrad het om dit te vervang nie. Hy se ek sal Customer Care moet bel, sodat daar vir my n foon by my huis afgelewer kan word. Ek versoek hom toe om asb vir hoofkantoor te skakel, om die saak te bespoedig, aangesien ek die foon dringend nodig het, maar hy se hy kan dit nie vir my doen nie. By die huis gekom skakel ek toe vir Customer Care, en toe se die dame daar vir my, die reeks fone is getaak en hoofkantoor het ook geen voorraad om die te vervang nie. Sy se ek moet die saak by N1 Stad se winkel gaan uitsorteer. Toe ek se dat ek so pas daar was, weet sy nie wat sy moet se nie, sy sal moet uitvind en my terugbel. Ek wag nog vir die oproep.
SUPPLIER'S RESPONSE Neotel Time and Date 16:23:15 | Wed 1 Feb 12
Hello hennieprins,

Thank you for allowing us the opportunity to assist further on your query.

We do apologise for this experience. This matter will be investigated and feedback will be provided.


Kind Regards
Althaf Majeed
On-line support team
talk2us@neotel.co.za

Relevant content (Last 5 Repairs / Servicing Problems)

Copyright 2010 Hellopeter.com. All rights reserved.  Proudly hosted by Afrihost.com - Personal Web Hosting & Domain Registration