|
|
 |
|
|
|
Uitstekende dienslewering - Nedbank Silverton
|
|
|
 |
|
SUPPLIER
|
|
Nedbank
|
INDUSTRY |
Banking |
SPECIFIC AREA |
Silverton |
DATE OF INCIDENT |
Fri 9 May 08 |
|
South Africa
|
PERSON RESPONSIBLE |
Loriaan Paulse |
|
 |
|
 |
|
julianne |
|
10:29:29 Fri 9 May 08 |
|
|

|
1 |
|
|
0 |
|
|
|
|
|
|
THE INCIDENT |
Loriaan Paulse is in die proses om vir my aansoek te doen vir 'n besigheidslening. Ek wil haar bedank vir haar vollegehoue vriendelike diens en toegewydheid om die lening goed gekeur te kry. Ek kan enige toekomstige kliënte wat met Loriaan werk verseker dat sy uit haar pad uit gaan om haar kliënte tegemoet te kom.
Baie dankie Loriaan ek sal verseker kliënte na jou verwys. Jy is 'n aanwins vir Nedbank Silverton se Klein besigheidsdiens afdeling
Sharron Barnard |
|
 |
|
 |
SUPPLIER'S RESPONSE
Time: 10:52:31
Fri 9 May 08
|
Hello julianne
Dankie dat u die tyd geneem het om ons sulke positiewe terugvoering te gee oor die diens wat u ontvang het. Dit is altyd goed om te hoor dat ons ons kliënte se verwagtings oortref het, en positiewe terugvoering is vir ons 'n groot aansporing om op die regte manier te werk te gaan.
Hierdie kompliment sal aan Loraain Paulse en haar bestuurder deurgegee word.
Vriendelike Groete
Geoffrey Hirst
Client Dienste Tel: 0860 444 000 Fax: 011 710 3157
|
|
 |
|
 |
|
|