Medihelp Compliment
Medihelp |
Medical Aid | ||
| BRANCH / AREA | Jhb | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 13:34 Wed 9 Nov | PERSON RESPONSIBLE | Rethea |
| CUSTOMER | retheajvr | View all reports by user |
|
| NATURE | Diens |
|
|
| INCIDENT | Wed 9 Nov | ||
| HEADLINE | Uitstekende diens |
||
| Ek en my man is op die Dimension Prime 3 plan. Dit is 'n uitstekende plan en ons het nog nooit probleme met Medihelp gehad nie. Hulle diens is uitstekend en hulle praat immers afrikaans met hulle kliente by die inbelsentrum. My broer was onlangs opsoek na 'n ander Mediese skema, omdat hy na my ander broer in 'n ernstige motorongeluk was, agter gekom het dat sy mediesefonds nie volle hospitaal dekking gee nie. Ek het hom na Medihelp verwys en hy is ook nou lid. Ek sal by Medihelp bly so lank as wat ek kan. Dankie vir hulle uitstekende diens. | |||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Medihelp | Time and Date | 10:07:14 | Thu 10 Nov 11 |
|
Hello retheajvr, Baie dankie vir jou kompliment. Ons maak seker dit kom by elke afdeling uit. Baie dankie ook vir die uitstekende aanbeveling van Medihelp - ons lede bly immers ons beste ambassadeurs! Vriendelike groete Medihelp Klientediens |
|||
Relevant content (Last 5 Compliments)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|




