Medihelp Complaint
Medihelp |
Medical Aid | ||
| BRANCH / AREA | Head Office | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 08:59 Tue 24 Jan | PERSON RESPONSIBLE | |
| CUSTOMER | elmanabroden | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Late / No Delivery |
|
|
| INCIDENT | Tue 24 Jan | ||
| HEADLINE | Aansoek vir VMV |
||
| Ek het aansoek gedoen vir 'n chroniese en VMV op 20 Januarie 2012 (vir beide, my en my man). Ek het nog geen terugvoer tot op hede ontvang nie en Medihelp se website is glad nie "user friendly" nie. Die informasie is nooit op datum nie! Ek verwag so spoedig moontlik terugvoer van Medihelp rakende hierdie saak. | |||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Medihelp | Time and Date | 13:26:35 | Tue 24 Jan 12 |
|
Hello elmanab, Thank you for writing to us. Your complaint was referred to our client service department for investigation and a consultant will contact you in this regard. Kind regards Medihelp Customer Care |
|||
| UPDATED RESPONSE | Medihelp | Time and Date | 14:51:48 | Tue 24 Jan 12 |
|
Hello elmanab, Soos telefonies bespreek op 23 Januarie 2012, het Medihelp u versoek om die Skema te voorsien van 'n chroniese aansoekvorm ten einde die medikasie te oorweeg vir voordele. Vriendelike groete Klientesorg |
|||
Relevant content (Last 5 Late / No Delivery Problems)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|



