Medihelp Conversion
Medihelp |
Medical Aid | ||
| BRANCH / AREA | Alberton | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 08:22 Sun 18 Dec | PERSON RESPONSIBLE | Accounts department |
| CUSTOMER | hello51 | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Billing / Accounts |
|
|
| INCIDENT | Sun 18 Dec | ||
| HEADLINE | Uitstaande rekening - Narkose |
||
| Geagte medihelp, ons het 'n rekening ontvang wat 30 dae agterstallig is van Dr Wildenboer - Anaesthesiologist van R1163. Kan u asseblief die rekening betaal. Rekening nr. WIL16069. Tel nr. 011 801 0553. Dit was 'n groot operasie aan my man se been wat nie sonder narkose gedoen kon word nie. Baie dankie. Groete . Mev. Marais. | |||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Medihelp | Time and Date | 09:50:07 | Mon 19 Dec 11 |
|
Hello hello51, Thank you for writing to us. Your complaint was referred to our client service department for investigation and a consultant will contact you in this regard. Kind regards Medihelp Customer Care |
|||
| UPDATED RESPONSE | Medihelp | Time and Date | 14:48:12 | Mon 19 Dec 11 |
|
Hello hello51, Soos telefonies bespreek op 19 Desember 2011, het Medihelp die rekening van Dr Wildenboer, ten opsigte van dienste gelewer op 15 November 2011, geprosesseer vir voordele. Die resultaat van hierdie transaksie sal op u toekomstige opsommende rekeningstaat rapporteer word. Vriendelike groete Medihelp Klientesorg |
|||
| CUSTOMER'S FEEDBACK | hello51 | Time and Date | 09:58:51 | Tue 20 Dec 11 |
| Over the Moon: Goeie diens ontvang, baie dankie. | |||
Relevant content (Last 5 Billing / Accounts Problems)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|




