Medihelp Conversion
Medihelp |
Medical Aid | ||
| BRANCH / AREA | Alberton | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 16:46 Sun 22 Jan | PERSON RESPONSIBLE | Accounts department |
| CUSTOMER | hello51 | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Billing / Accounts |
|
|
| INCIDENT | Sun 22 Jan | ||
| HEADLINE | Uitstaande rekening |
||
| Geagte medihelp, ek het gister 'n rekening ontvang wat 2 maande agterstallig is van R4913 vir dienste gelewer op 15/11/2011 vanaf Equity medical technologies. Tel nr: 012 345 1775, Rek nr. 000206, Praktyk nr: 0421537, ICD-10 code: Z48.0. Kan julle assseblief die bedrag betaal omdat my man nie op die oomblik kan werk nie as gevolg van sy been besering en ons nou baie finansieel sukkel. By voorbaat dankie. Mev Marais. | |||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Medihelp | Time and Date | 07:41:17 | Mon 23 Jan 12 |
|
Hello hello51, Thank you for writing to us. Your complaint was referred to our client service department for investigation and a consultant will contact you in this regard. Kind regards Medihelp Customer Care |
|||
| UPDATED RESPONSE | Medihelp | Time and Date | 14:45:07 | Tue 24 Jan 12 |
|
Hello hello51, Medihelp het jou probeer kontak, soos versoek deur mnr Marais, maar sonder enige sukses. Die rekening van Equity Pharmaceuticals vir dienste gelewer op 15 November 2011, is heringedien vir verwerking en die resultate van hierdie transaksie sal op 'n toekomstige opsommende rekeningstaat rapporteer word. Vriendelike groete Medihelp Klientesorg |
|||
| CUSTOMER'S FEEDBACK | hello51 | Time and Date | 15:41:52 | Tue 24 Jan 12 |
| Over the Moon: Goeie diens, baie dankie. | |||
Relevant content (Last 5 Billing / Accounts Problems)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|



