Hello

book peter | home

 Just Letting Complaint

SUPPLIER

Just Letting

INDUSTRY Property
BRANCH / AREA pretoria noord COUNTRY South Africa
TIME / DATE 12:50 Mon 26 Dec PERSON RESPONSIBLE agency?caretaker?owner?
CUSTOMER reinettebotes View all reports by user
PROBLEM

deposito van flat nie ...

Post this report to your Facebook page
Post this report to your Twitter page
INCIDENT Mon 26 Dec
HEADLINE

deposito van flat nie terug gekry nie

just letting weier om my deposito terug te gee...Wie van ons kan net so R3000 in die water gooi?
just letting se...ek word verantwoordelik gehou vir die uitverf van die woonstel...slotte wat nie behoorlik werk nie...badkamer venster wat gebreek het toe die geyser gebars het...

***ek het vir 2j in die woonstel gebly,met 2 kinders...ek sien dus normale "wear and tear"...daar staan geensins in my kontrak dat ek verantwoordelik is vir uitverf van woonstel na my verblyf nie.

***die slotte was aanvanklik nie lekker gewees nie...margerite wat daar by just letting werk...het self gestruggle aan begin om voordeur oop te sluit,toe sy my die flat kom wys het!

***ek het die woonstel nuwe badkamer venster gekoop.die opsigter het vele lee beloftes gemaak om venster in te kom sit.maar dit het nooit gebeur nie!

***ek het nooit n kwotasie ontvang van alles wat verkeerd is nie.en just letting het net my deposito oorbetaal om bg foute reg te maak.

***volgens just letting maak hulle of ek flat behoorlik afgebreek het!
SUPPLIER'S RESPONSE Just Letting Time and Date 18:53:53 | Mon 26 Dec 11
Hello reinettebotes,

Thank you for bringing your concerns to our attention. We have forwarded your query onto the Pretoria North Franchise for feedback and resolution. As soon as we receive a response we will inform you accordingly. Should you have any further queries, please contact us on customercare@justletting.co.za

Regards,

Melissa Evans
Customer Care Manager

Relevant content (Last 5 deposito van flat nie terug gekry nie Problems)

No reports have been found that match your search criteria.

Copyright 2010 Hellopeter.com. All rights reserved.  Proudly hosted by Afrihost.com - Personal Web Hosting & Domain Registration