Just Letting Complaint
Just Letting |
Property | ||
| BRANCH / AREA | Moot - Pretoria | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 15:51 Tue 3 Jan | PERSON RESPONSIBLE | Leoni |
| CUSTOMER | Viljoen1 | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Listed on ITC |
|
|
| INCIDENT | Tue 3 Jan | ||
| HEADLINE | Deposito gevat vir water en ligte |
||
|
Toe ons uit trek word daar gese hul gaan die deposito gelde hou en die water en ligte rekening van R1200 betaal en die res van die geld vat om die plek reg te maak....'n week na die tyd bel die prokureurs en se "contantia metering" het my oorhandig as gevolg van die rekening wat agterstallig is..Leoni het wel 'n bewys deur gestuur maar kan nerens sien dat dit wel ons rekening was nie aangesien dit nogsteeds uitstaande wys by die prokureurs en die prokureurs my nou gelys het op ITC vir rekening wat agterstallig is. Nou is die rekening al R1800 by die prokureurs????? Hierdie beter regtig vinnig uit gesort te word en ek hoop Just letting maak seker dat my naam van ITC afgehaal word |
|||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Just Letting | Time and Date | 09:20:59 | Wed 4 Jan 12 |
|
Hello Viljoen1, Thank you for bringing your concerns to our attention. We have forwarded your query onto the Moot Franchise for feedback and resolution. As soon as we receive a response we will inform you accordingly. Should you have any further queries, please contact us on customercare@justletting.co.za Regards, Melissa Evans Customer Care Manager |
|||
Relevant content (Last 5 Listed on ITC Problems)
|
|
(( • )) Supplier's response | ||
|
|
(( • )) Supplier's response |



