Furniture City Complaint
Furniture City |
Retail | ||
| BRANCH / AREA | cresta | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 00:50 Sat 4 Feb | PERSON RESPONSIBLE | |
| CUSTOMER | navigaytor | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Repairs / Servicing |
|
|
| INCIDENT | Sat 4 Feb | ||
| HEADLINE | omw wat kan mens se na dit terug gestuur is |
||
|
na my vorige complain op hello peter was daar vinnage terug voer my sitkamer stel is kom haal en ingevat vir herstel werk, het met marie van hoof kantoor gepraat die die 27 januarie 2012 om 14h18 waar sy gese het sy sal terug kom na my toe maandag die 30 januarie 2012 oor die manier wat logics mens se meubels op hul troke vas maak, wa ek gese het ek verwag n verkonings geskenk om jammer te se daar oor en tot vandag toe niks van ha gehoor nie .het tot bewyse van die manier vir haar gemail ,baie ingelukig daar oor gewees ek het ook 25 januarie met odgar gepraat om 14h55 oor die saak van my meubels waar na hy ook nie ooreen gekom het om my teryg te bel nie,let wel hy is die region manager die goed is nie eers reg gemaak nie kan j dit glo pote is nog steed stukkend die nate kom nie oor een nie dink ek moet die tv reeks bel om maar die saak uit te sort as ook die koerante waar mens fotos kan publiseer waar mense kan sien hie dit gaan as mens j gud terug kry van repurasie af let wel... dennis van furniture city crestA is regtag iemand wat uit sy pad uit gaan om mens sadisfaksie te gee puik diens van hom af maar praat liewers nie fan furniture city nie glad nie |
|||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Furniture City | Time and Date | 10:24:11 | Tue 7 Feb 12 |
|
Hello navigaytor, As per our telephonic discussion, you have advised that the Lounge Suite has been re-delivered however you have mentioned that it is still not to your satisfaction. We have referred the matter back through to the Business Unit and will advise shortly of a further response. With regards to the complaint on the plasma unit, we have been advised that it has been repaired and should be delivered through to you shortly. Thanks and kind regards, Kerusha - Furniture City - Customer Care |
|||
Relevant content (Last 5 Repairs / Servicing Problems)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|



