Edgars Compliment
Edgars |
Retail | ||
| BRANCH / AREA | Table View, Kaapstad | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 09:34 Mon 16 Jan | PERSON RESPONSIBLE | Sales/Accounts |
| CUSTOMER | WOUTER TEN | View all reports by user |
|
| NATURE | Feedback |
|
|
| INCIDENT | Sat 30 Jul | ||
| HEADLINE | Slegs gewone personeel gee ongewone diens |
||
|
Wou op 30 Julie 'n rekening open by Edgars Table View. Ingevulde vraelys is ingehandig en moes telefonies met 'n konsultant praat - wat elke vraag wat op die vraelys beantwoord was weer gevra het. Nog sy nog my huistaal is Engels en met die agtergrondgeraas moes elke wooord gespel word . Ek het vir die Edgars personeellid genoem dat die 'konsultant' ongeduldig, onbeskof, onprofessioneel was - die antwoord 'hulle is maar so'... Het na weer 'n 'vermaan' foon neergesit en die aansoek gekanselleer. Onmiddellik per e-pos beswaar gemaak en brief ook vir tak gegee en nog 2x mondeling by tak beswaar gemaak. Elke keer het die personeellid Claude my as verontregte klant netjies, beskaafd en vriendelik behandel en ivm my ou cash rewards kaart baie moeite gedoen. Hy is egter deur sy meerderes in die steek gelaat want na VYF MAANDE wag ek nog op 'n reaksie. Of moet ek verskoning aanbied dat ek pogings om 'n rekord verlies te maak in die wiele ry en so onnosel is om te glo dat die klant koning is? ds. W. ten Haaf |
|||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Edgars | Time and Date | 12:56:24 | Tue 17 Jan 12 |
|
Hello WOUTER TEN, Dankie vir hierdie na ons aandag te bring, vra om verskoning ek doen vir enige ongerief wat veroorsaak is deur die konsultant wat jy het telefonies en vir die wat nie reageer op jou vraag oor die belonings kaart.Ons het toegeneem van die saak aan die belonings kaart departement en versoek hulle stuur jou meer inligting oor die belonings kaart.Ons doen ten opsigte van al ons kliente soos konings.Dankie dat jy vir ons 'n kans om ons foute reg te stel.Verwysingsnommer: 1701120031/GO. |
|||
Relevant content (Last 5 Compliments)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|


