Edgars Complaint
Edgars |
Retail | ||
| BRANCH / AREA | somerset mall | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 14:01 Tue 7 Feb | PERSON RESPONSIBLE | |
| CUSTOMER | PricillaFritz | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Damaged Goods |
|
|
| INCIDENT | Tue 7 Feb | ||
| HEADLINE | Hoekom betaal mens insurance? |
||
| 2011 het my ma vir my n Blackberry 9300 op haar Edgars kaart gekoop en insurance by gesit vir ingeval daar iets sou gebeur met die foon. In die eerste 7 dae was daar vout met die software op die foon en na n twee dae se gesukkel het hulle eventually die foon terug gestuur en vir my n nuwe een gegee. 3 maande down the line toe begin die foon vries en weer is dit die software wat foutief was. Nou dis elke keer 2weke op die minste wat die foon ingestuur word om reg gemaak te word. 26 Januarie vat ek my foon in want my foon tel nie die netwerk op nie. Vanoggend self gebel vir hulle om vir my te se hulle het vergeet om my te bel, die foon is daar maar die foon is nie reg gemaak nie (2weke van somerset-wes tot maitland (HALFUUR SE RY) ) want dit is physical damage en ek moet die insurance kontak en dit sal nog so 2weke duur.Nou moet ek my selfoon na n ander winkel toe vat wat dit vir my kan regmaak in n uur se tyd. Ons bel vir vodacom wat na my foon gekyk het, hulle se die foon het die 30ste daar aangekom en is die 31ste terug gestuur. Niemand sal ons kontak om te se wat vout is en dat hulle dit nie kan regmaak nie. Nou vra ek jou, hoekom betaal mens insurance? BAIE PATETIES! | |||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Edgars | Time and Date | 15:07:44 | Tue 7 Feb 12 |
|
Hello PricillaFritz, Thank you for making contact with us and we apologise for the frustrations and inconvenience incurred with your cellphone . Please note that the query has been escalated to senior management to assist you in resolving this issue . She will be in direct contact with you. Kind Regards Customer Services 0800 203 925 |
|||
| CUSTOMER'S FEEDBACK | PricillaFritz | Time and Date | 08:42:41 | Fri 10 Feb 12 |
| Utterly Disgusted: The response that I got from Edgar's was absolutely zero! No call, no sms, nothing! Very disgusted! | |||
Relevant content (Last 5 Damaged Goods Problems)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|



