Discovery Health Conversion
Discovery Health |
Medical Aid | ||
| BRANCH / AREA | Accounts | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 12:56 Thu 19 Jan | PERSON RESPONSIBLE | Keycare |
| CUSTOMER | carolienjvr | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Billing / Accounts |
|
|
| INCIDENT | Tue 17 Jan | ||
| HEADLINE | Inkomste Verifikasie verkeerd geklassifiseer |
||
| Ek het by Discovery aangesluit a.g.v. die Keycare opsie. Die opsie laat toe dat jou inkomste jou heffing bepaal. My inkomste het in die laagste kategorie geval en dus die laagste heffing betaal. Ek het 'n jaar terug vehuis na Nelspruit na my verloofde toe en het nie werk gehad nie. Ek het eers in Augustus met nuwe werk begin en het maar gevat wat ek kan kry. My salaris(R5000) val op die oomblik in die tweede kategorie(3901-6250). Al my dokumentasie deurgestuur vir my inkomste verifikasie en hulle plaas my toe op die hoogste skaal R8301+ wat R630 meer is as wat ek veronderstel is om te betaal. Die rede was dat my bankstate meer inkomste gewys het. Ek het nie eers daaraan gedink nie, ek het kontant trou geskenke (getrou 8 Okt) gekry en ook is daar geld gedeponeer vir goed wat ek vir vriende moes koop, waar ek eintlik moes inbetaal. Ek het omdat ek in Oktober onbetaalde verlof gehad het wel ekstra werk gedoen om my salaris op te maak, maar dis nie iets wat ek maandeliks doen nie. Hulle het wel weer na my goed gekyk, maar sit my nou weer in die 3e(6251-8300) kategorie waar die heffing R232 meer is as wat ek moet betaal. As jy net R5000 per maand verdien kan jy baie doen met R232. | |||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Discovery Health | Time and Date | 07:59:10 | Fri 3 Feb 12 |
|
Hello carolienjvr, Thank you for your comment. As discussed, we have received your documents and changed your income band to the appropriate band. Please accept my apologies for the delay and frustration that you have experienced. Kind regards Yolandi Scheepers |
|||
| CUSTOMER'S FEEDBACK | carolienjvr | Time and Date | 12:34:24 | Wed 25 Jan 12 |
|
Over the Moon:
Discovery het my gekontak en baie profesioneel en vriendelik in Afrikaans gehelp. Yolande Scheepers het bevestig dat hulle my inkomste kategorie nou wel geskuif het na die tweede kategorie (3901-6250) en dit in werking sal tree die 1e Feruarie. Hulle het my ook gerus gestel dat as die paaiement verkeerd van my bank sou afgaan dat ek hulle net kan laat weet en dat dit reggestel sal word. Baie dankie vir die vriendelike regstelling. Ek kan nou weer trots wees om deel van Discovery te we |
|||
Relevant content (Last 5 Billing / Accounts Problems)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
(( • )) Supplier's response | ||
|
|
|||
|
|




