Hello

book peter | home

 Bestmed Medical Scheme Complaint

SUPPLIER

Bestmed Medical Scheme

INDUSTRY Medical Aid
BRANCH / AREA ? COUNTRY South Africa
TIME / DATE 15:13 Sat 4 Feb PERSON RESPONSIBLE ?????
CUSTOMER 1962 View all reports by user
31 
PROBLEM

Feedback / Response

Post this report to your Facebook page
Post this report to your Twitter page
INCIDENT Sat 4 Feb
HEADLINE

Rekening word net nie betaal nie

Ek het op 20 Desember 2011 van Dr WJH Vermaak se dienste gebruik gemaak by ZAR-hospitaal. Die rekening is deur die dokter na Bestmed gestuur, ek het dit ook nou al verskeie kere na Bestemed elektronies gestuur.

Op 3 Februarie 2012 kry ek weer 'n rekening van Dr WJH Vermaak dat die rekening nog nie deur my mediese fonds, Bestmed vereffen is nie. Desondanks dat die rekening sekerlik nou al 4-5 keer aan Bestmed gestuur is.

Kan iemand van Bestmed asseblief toesien dat die betrokke rekening onmiddellik vereffen word aan Dr WJH Vermaak.

Ek dink hierdie is uiterste swak diens van Bestmed. Is dit nou praktyk om doodeenvoudig net die eise te ignoreer?

My Lidnommer: 0107417
SUPPLIER'S RESPONSE Bestmed Medical Scheme Time and Date 10:30:34 | Thu 9 Feb 12
Hello 1962,

Dankie dat u u klagte op hellopeter.com geplaas het.
Ons waardeer u insette en stel u graag in kennis dat as gevolg van die stelsel verandering sal u rekening vir betaling deurgestuur word teen 29/02/2012.
Vriendelike groete,
Bestmed Mediese Skema.
CUSTOMER'S FEEDBACK 1962 Time and Date 09:15:39 | Wed 8 Feb 12
Utterly Disgusted: The account is still not paid....???

Relevant content (Last 5 Feedback / Response Problems)

Tue 22 May 2012
Afrihost
Copyright 2010 Hellopeter.com. All rights reserved.  Proudly hosted by Afrihost.com - Personal Web Hosting & Domain Registration