Absa Complaint
Absa |
Banking | ||
| BRANCH / AREA | POLOKWANE | COUNTRY | South Africa |
| TIME / DATE | 15:09 Wed 8 Feb | PERSON RESPONSIBLE | |
| CUSTOMER | nissan350z | View all reports by user |
|
| PROBLEM | Billing / Accounts |
|
|
| INCIDENT | Wed 8 Feb | ||
| HEADLINE | BAD SERVICE |
||
| ek het n rek vir 33 j by ABSA. geen diens gekry vir 33 jaar nie. hul wil nie eers n oortrokke fasiliteit van R1000.00 toestaan nie. Ek gebruik my rek. ongelooflik baie per maand. die bankkoste is GODSSKRYEND HOOG! hul is te gertig om hul bankkoste te vat, dan kan my dt.orders nie deurgaan nie. wil nie eers dat die rek met R34.00 in n dt gaan nie!!! na al die jare wat ek lojaal teenoor hulle was!!! ek is al n senior persoon en n makelaar van hul het my geskakel en hospitaal versekering aan my verkoop. ek wil die dt. order van R104.00 kanselleer en n internet bet. maak. dit kan nie gebeur nie, so met ander woorde die polis moes gekanselleer. word, nadat ek al n hele klomp geld betaal het. ek sal geen persoon aanraai om met ABSA besigheid te doen nie. ek kan my oe en ore nie glo wat my oorgekom het met ABSA nie!!! | |||
| SUPPLIER'S RESPONSE | Absa | Time and Date | 08:01:15 | Thu 9 Feb 12 |
|
Hello nissan350z, Geagte Klient Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het. Ons sal dit ondersoek en binnekort terugvoer gee. Vriendelik die uwe Richard Gardner Groep Klientesorg Absa Bank Beperk |
|||
Relevant content (Last 5 Billing / Accounts Problems)
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
|




